Skoolfooie

2019

METODE VAN BETALING
BEDRAG
Eenmalig voor 1 Maart 2019
R22 550.00
Oor 11 maande vanaf 31 Januarie tot 30 November
R 2 050.00

INTERNETBETALING :

Indien skoolgeld d.m.v. internetbetaling gedoen word, moet die kind se toelatingsnommer as verwysingsnommer gebruik word. Bankbesonderhede is as volg:

HTS TOM NAUDé
FNB
REKENINGNOMMER: 624 001 069 37
TAKKODE : 26 02 26
VERWYSING : Kind se toelatingsnommer

Faks of e-pos die bewys van betaling na 086 500 3880 of regsfin@ttomnaude.co.za

Menu