Mobirise Site Builder

SPEEL SAAM / PLAY TOGETHER


Die Tommie-Tiere Sport Akademie bied n wye verkedneheid sportsoorte aan waar tallent en tegniek bemeester word.

Onder leiding van ons jong, energieke Sport Hoof, Kobus de Meyer en sy span afrigters bied HTS Tom Naudé afrigting en ontwikkeling aan op n professionele vlak.
“Sports just happen to be excellent for avoiding stage fright and developing lasting friendships while still sounding like Tarzan.” 

SHARE THIS PAGE!

GROOT 5 SPORT / BIG 5 SPORT

Tommies Presteer in die Groot-skole Liga en lewer Sportreuse soos Retief Goosen en Frans Ludeke.

Rugby

RUGBY

 Die “Tommie Tiere” het angs in hul oponente gekweek deur hulle toekennings, prestasies en oorwinnings.

Baie Provinsiale spelers, Cravanweek spelers en Professionele sportmanne het al uit die Tommie Tiere Rugby Akademie na vore gekom.

Alhoewel ons gespesialiseerde afrigters in dien neem nooi ons ouers om ook met die oefenspanne saam te smelt.

Netbal

NETBAL

Die feit dat ons skool se dogters so min is, het absoluut geen uitwerking op on Netbalresultate nie.

Teen alle verwagtinge in, het ons dogters die meeste hoërskole in die provinsie oortref en het hulle tot die Suid Afrikaanse Kampioenskappe gevorder.

Ons het alreeds dogters gelewer met provinsiale en Springbokkleure!

Krieket

KRIEKET

Our Cricket Academy now hosts night cricket matches.

The Sport facilities has been upgraded with high standard flood lights.

We are known for winning and entertaining the School and the City.

Our Cricket Academy also includes a state-of-the art practice range where skille are developed in individual players.

Hokkie

HOKKIE

Our latest edition to the Big-5 Sportplan.

Within the first tow years in our Hockey Academy, we already shown that the Tigers are a force to be reconed with.

Our brilliant coaches partners with the athletes which provides a learning commons within the exiting sport.

Atletiek

ATLETIEK

Provinsiale en Springbokkleure word toegeken op ‘n gereelde basis.

Die Marius Lengtonbyeenkoms is die toonaangewende geleentheid op die Tommie atletiekkalender. Hierdie byeenkoms, waar Tom Naudé die gasheer is, bied ‘n Kompeterende platform wat selde in ons provinsie gesien word.

SLUIT AAN VIR SPORT UITSAE OPDATERING
SUBSCRIBE FOR SPORT RESULTS UPDATES

Thanks for filling out form!

UITEGBREIDE SPORT
EXTENDED SPORT

Tommies is uitblinkers in Sport op skole-vlak waar ons Provinsiale en Nasionale toekennings inpalm.

Sokker

SOKKER

Our Soccer teams outclassed all competitors and are a known force to be reconed with!

The soccer world cup that was hosted in South Africa, developed amazing interest in our youth.

With this new-found interest, new talent rose from the ranks of our students.

Skaak

SKAAK

Daily Chess contests are  hosted in the Media Centre.

Tommie-Chess-Tigers won several championships on provincial and national levels.

Our Chess Academy are layered with several skills development processes such as Strategical thinking and competitiveness.

Golf

GOLF

We are proud to be asosiated with Retief Goosen, old-student at Tom Naude.

The Golf Academy deliveres not only great players but also builds a platform through networking where our players establish a careeer through this sport.

Various Golf Clubs and Pro Golf orginizations welcomes the Tommies .

Landloop

LANDLOOP

Met intrede van die Atletiek seisoen is alle leerders verplig om aan die Landloop-Dag deel te neem.

Leerders verras hulself waneer hul besef dat daar meer in hul is as wat die blote oog sien.

Ons landloop atlete is gereeld op Nasionale vlak besig om trofees in te palm.
 
Fiksheid lewer ook klaskamer resultate.

7's Rugby

7's RUGBY

Oorwinning is geen probleem vir ons 7's Tiere nie.

n Onoorwonne portefilje nooi keurders na die wedstrde waar die Tiere geleenthede gebied word wat hul vestig in die Rugby beroepsport.

Deure gereelde toere na Rugby Akademies soos Potch en Tukkies geniet die spelers voordeel in die intwikkeling van tegniek en kamaraderie.

Ons 7's Tiere Klub is ons Trots!

ADRES / ADDRESS
226 Potgieter Laan
Eduanpark
Polokwane,
Limpopo, S.A
GPS  -  23°53'03.0"S 29°27'32.5"E

KONTAK / CONTACT
Email: navrae@tomnaude.co.za
Phone: +27 (0)15 298 8710/1/2
Fax: +27 (0)15 298 8710/1/2

Inligting gestuur. - Information sent.